These are the chords for Staan Vas by Jo Black on Piano, Ukulele, Guitar, and Keyboard
[Verse 1] G Hou vas, drome van D hoop sal jou oppas C Altyd gedink jy sal naby wees D Jy sal naby wees [Verse 2] G Sluk terug, geen tyd vir trane nie D Tree terug, niemand verstaan nie C D Dit tap my leeg, ek sal aanbeweeg [Pre-Chorus] Am G Storms reën neer en die berge keer wind nie C D Voel of my siel resoneer teen \'n klip [Chorus 1] G Hierdie rots, my fondasie, gekraak onder my D Voel onveilig, ek\'s duiselig, my voete bly gly C Staan vas, ek moet net die D val oorleef, staan vas
Check out Musical Tips from our BLOG
[Verse 3] G Ek smeek, vat my D verlede voor ek breek Die gewig van my hart C lê hier swaar op my D Ek moet staande bly [Verse 4] G Mis nou die tye wat ons kon praat D En nou is daar geen groter nood C D Ek bly leef, maar dis net oorleef [Pre-Chorus] Am G Storms reën neer en die berge keer wind nie C D Voel of my siel resoneer teen \'n klip [Chorus 1] G Hierdie rots, my fondasie, gekraak onder my D Voel onveilig, ek\'s duiselig, my voete bly gly C Staan vas, ek moet net die D val oorleef, staan vas
Master all Chord Shapes easily with our Guitar and Ukulele Chord Tab Genertor
[Chorus 2] Em Hierdie rots, my fondasie, gekraak onder my Bm Voel onveilig, ek\'s duiselig, my voete bly gly C Staan vas, ek moet net die D val oorleef, staan vas [Bridge] C Al voel jy alleen en G D die wolke dreun om jou Am Bm C Na die stormreën word D die lig weer blou [Chorus 3] G Jy\'s my rots, my fondasie, Jy\'s altyd by my D Ek voel veilig, uiteindelik kan ek regop bly C Ek staan vas, ek het hierdie die val oorleef D Ek staan vas [Chorus 4] G Jy\'s my rots, my fondasie, Jy\'s altyd by my D Ek voel veilig, Bm uiteindelik kan ek regop bly C Ek staan vas, ek het hierdie die val oorleef D Ek staan vas G Staan vas
Leave a Reply