These are the chords for My Kamer by Amanda Strydom feat. Stef Bos on Piano, Ukulele, Guitar, and Keyboard
[Intro] A D A D [Verse 1] A Ek het lankal immigreer D na \'n kamer in my kop A Vandaar hou ek versigtig D die wêreld om my dop A My kamer bied \'n skuilte as D die storms buite woed A My kamer ken geheime, D my kamer ken my goed [Pre-Chorus] G A Beskut my teen \'n wêreld F#m Bm waar ek ongemaklik leef G F#m G Bevry my van bagasie en laat A my rustig wees [Chorus] D A Die wêreld is my woning nie, F#m Bm Totius sou verstaan G F#m Ek reis al meer na binne Bm A G Tot dit tyd word om te gaan A D Tyd word om te gaan
Check out Musical Tips from our BLOG
[Solo] F C Gm Dm Bbm Am Dm A D [Verse 2] A My kamer het geen meubels, D geen boek of skildery A Geen spinnerak of rommel D om my aandag af te lei [Pre-Chorus 2] G A My kamer het groot vensters, F#m Bm sonder luike of gordyn G F#m Uitsig onbelemmerd, G A net die son wat helder skyn [Chorus] D A Die wêreld is my woning nie, F#m Bm Totius sou verstaan G F#m Ek reis al meer na binne Bm A G Tot dit tyd word om te gaan
Master all Chord Shapes easily with our Guitar and Ukulele Chord Tab Genertor
[Bridge] G Ons ken die komplot van die drama F#m Elke eeu word daar flink repeteer G Net die rolverdeling en dekor verander F#m Maar waar is die groot regisseur, A waar is die groot regisseur [Chorus] D A Die wêreld is my woning nie, F#m Bm Totius sou verstaan G F#m Ek reis al meer na binne Bm A G Tot dit tyd word om te gaan [Outro] A D Tyd word om te gaan
Leave a Reply