CHORDS: Amanda Strydom feat. Stef Bos – My Kamer Chords on Piano & Ukulele

These are the chords for My Kamer by Amanda Strydom feat. Stef Bos on Piano, Ukulele, Guitar, and Keyboard
[Intro]
A D A D

[Verse 1]
       A                
Ek het lankal immigreer 
      D
na \'n kamer in my kop
A                        
Vandaar hou ek versigtig 
    D
die wêreld om my dop
A                           
My kamer bied \'n skuilte as 
    D
die storms buite woed
A                     
My kamer ken geheime, 
   D
my kamer ken my goed

[Pre-Chorus]
G                 A      
Beskut my teen \'n wêreld 
        F#m        Bm
waar ek ongemaklik leef
  G            F#m      G    
Bevry my van bagasie en laat 
          A
my rustig wees

[Chorus]
    D            A           
Die wêreld is my woning nie, 
F#m        Bm
Totius sou verstaan
G                  F#m
Ek reis al meer na binne
        Bm       A     G
Tot dit tyd word om te gaan
A              D
Tyd word om te gaan

Check out Musical Tips from our BLOG

[Solo]
F C Gm Dm
Bbm Am Dm A D

[Verse 2]
A                          
My kamer het geen meubels, 
     D
geen boek of skildery
A                        
Geen spinnerak of rommel 
      D
om my aandag af te lei

[Pre-Chorus 2]
   G               A         
My kamer het groot vensters, 
       F#m      Bm
sonder luike of gordyn
G          F#m      
Uitsig onbelemmerd, 
       G              A
net die son wat helder skyn

[Chorus]
    D            A           
Die wêreld is my woning nie, 
F#m        Bm
Totius sou verstaan
G                  F#m
Ek reis al meer na binne
        Bm       A     G
Tot dit tyd word om te gaan

Master all Chord Shapes easily with our Guitar and Ukulele Chord Tab Genertor

[Bridge]
    G
Ons ken die komplot van die drama
     F#m
Elke eeu word daar flink repeteer
        G
Net die rolverdeling 
en dekor verander
     F#m                          
Maar waar is die groot regisseur, 
A
waar is die groot regisseur

[Chorus]
    D            A           
Die wêreld is my woning nie, 
F#m        Bm
Totius sou verstaan
G                  F#m
Ek reis al meer na binne
        Bm       A     G
Tot dit tyd word om te gaan

[Outro]
A              D
Tyd word om te gaan

Comments

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *