Tag: Spoegwolf

  • Die Heuwels Fantasties & Spoegwolf – Eggo Chords on Piano & Ukulele

    These are the chords for Eggo by Die Heuwels Fantasties & Spoegwolf on Piano, Ukulele, Guitar, and Keyboard
    [Verse 1]
                 D
    Dit raak nou lank
    Em
    Histeries gewees
    C
    Meeste van die tyd
       G
    Goddank
              D
    Ons het genoeg
           Em
    Kan ‘n ander plan maak
    C               G
    Elders skuiling soek
    
    [Pre-Chorus]
          D
    Dis genoeg
           Em
    Jy\'s genoeg
            C            
    Vat jou hand aan die 
          G
    ander kant en
             D
    As jy al weg is
              Em
    Sal ek jou soek
    

    Check out Musical Tips from our BLOG

    [Chorus]
                 C        G
    Is ek net \'n EGGO?
       D     Em
    As jy my roep
               C      G
    Als net \'n EGGO
              D         Em
    Of is dit jy wat my soek
              C          G
    Is ek nog hierso?
          D
    Of is als
           Em
    Net ‘n spieëlbeeld
       C       G     D
    \'n EGGO
               C
    Hoor jy my EGGO?
    
    [Verse 2]
              D
    Jy dra my deur
            Em            C
    Hierdie wintervallei
                      G
    Soos ‘n backbeat
    As ek ry
        D             Em
    Die angel van die dood
       C        G
    Is by my verby
                D
    Ek hoor dit weer
           Em                   C
    In die skare voor die son
                 G
    Ek het altyd uitgestaan
         D            Em
    Maar nou is ek vermom
    C
    Nou is ek vermom
    

    Master all Chord Shapes easily with our Guitar and Ukulele Chord Tab Generator

    [Chorus]
                 C        G
    Is ek net \'n EGGO?
       D     Em
    As jy my roep
               C      G
    Als net \'n EGGO
              D         Em
    Of is dit jy wat my soek
              C          G
    Is ek nog hierso?
          D
    Of is als
           Em
    Net ‘n spieëlbeeld
       C       G     D
    \'n EGGO
               C      G   D   Em
    Hoor jy my EGGO?
               C      G   D   C
    Hoor jy my EGGO?